Deur D.Henning
Gepubliseer op 3 April 2025
Een draai, nog een—en toe te vinnig,
die grond verdwyn, my wêreld krinkel.
Ek gryp na stilte, na iets wat stil staan,
maar alles gly soos sand deur ’n kraan.
Ek lag soms nog—half uit beheer,
want selfs ’n storm raak een dag weer leer.