Deur D.Henning
Gepubliseer op 12 Maart 2025
Woorde ontglip my, die wonders van jou sluk my.
Doel gerug en onvergeetbaar bly ek na jou bome staar.
Tot die son sak, wag ek onbeweeglik vir jou antwoord.
Jou kalm hande in myne, soort by soort.
Ek het nooit gese jy moet my toevlug wees nie,
vir antwoorde na vrae wat ek nooit sal beleef nie.
Maar sag staan ek steeds, kaal voet op die gras,
Ek kyk vir jou, en wag vir wat is, en nou was.