Deur D.Henning
Gepubliseer op 25 Maart 2025
Die Yster sal jou leer,
om gedagtes te bekeer.
Dit sal jou sterk maak.
Krag gee.
Ek wil die yster in jou lewe wees.
Vir altyd.
Wees sterk my kind.
Kommentaar - Henry Rollins het gepaart van "The Iron" en hoe dit hom verander het. Hy het nie oordryf nie. Yster is nou in my bloed, letterlik en figuurlik.