Deur D.HenningGepubliseer op 31 Maart 2025
Al my kaarte gedeel,my hand reg om te speel.Ek’s alles in.Dadelik uit.
Ek wil in die see in loop,wegswem van die frustrasie.Die kruwelgevoel oor my vel –liewer tel ek sand as sit met irritasie.